En al verlep die pragtige veldblom ...jou skoonheid, sal nie vergaan nie. Want, jy dra die Woord binne jou, jy is met onverganklike middele gekoop! Jy is weergebore uit onverganklike saad nl. ''.....die lewende en ewige woord van God... die gras verdor en die blom val af, maar die woord van die Here, dit bly vir ewig. En hierdie woord is die evangelie wat aan julle verkondig is.'' 1Pet1:22-25.














