Ek wens vir jou n dubbele reenboog, met kleure wat speel, tot binne jou hart. Ek wens vir jou die skitterst
erre, as vonkelblydskap, in jou oe. Ek wens vir jou geel ballonne, vir kindwees-speel, in die wind. Ek wens vir jou n blommeveld, om jou te vul, met geure-vrolikheid.
Ek wens vir jou VREUGDE! ''Al julle volke, klap julle hande; juig tot eer van God met n jubelende stem,....'' Psalm47














