Getuienis uit die natuur

Veldblom

Welkom Rankertjies
reik uit

Place to stay,nature, gardening,education,bargain,travel

Vertoon # 
1   Link   Heinsight
'n Versameling van Hein Kotzé se fotografie - kom loer saam met hom deur die kamera lens.
2   Link   Erdwurms vir jou tuin
Alles oor 'n "groener lewe".
3   Link   Concordia Capital Park
Klets, inspirasie en potgooi (ok podcast!)
4   Link   Gham Edutoys
Opvoedkundige houtspeelgoed.
5   Link   Rusbanke en Sitkamerstelle - Loubad Creations
Klop gerus aan by Louw Badenhorst - sitkamerstelle direk van die werkswinkel, geen middelman.
6   Link   Radio Kansel
Jou woord vandag
7   Link   Green Sound-Wave
Musiek vir die jong "groen" kunstenaar.
8   Link   Meditations are for everyone
Pragtige klankopnames deur Andre Walters.
9   Link   Mootcare - Hoop aan gesinne
Moot Care Sentrum - Rietfontein - gee nuwe hoop aan families.
10   Link   Musique Mosaique Koor
Besoek ons webwerf vir potgooi (podcast), kaartjies na vertonings of 'n audisie.

Getuienis uit die Natuur

images/resized/images/stories/natuur/natuur12_80_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur_80_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur1_80_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur2_80_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur13_80_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur3_80_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur4_80_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur5_80_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur6_80_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur7_80_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur8_80_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur9_81_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur10_81_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur11_81_60.jpgimages/resized/images/stories/natuur/natuur14_80_60.jpg
11 Apr 11 in Blomsaad

Die Heiland is gebore

Ek staan as mens, geskape deur intense liefde, binne hierdie Meesterlike skepping. En ek rus in die vrede dat die vertrekpunt van my lewe, Christus is, wat vir my en jou verlossing gebring het! Hierdeur het ek ewigdurende hoop ontvang! Ek het nog nie gearriveer nie.... nee......ek begin elke dag opnuut.......ek lewe voort in elke dag se genade, in elke dag se nader en intiemer wandeling met die enigste ware lewende God. Want, ''Om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins.''Fil. 1:21
Liewe mens, mag jy die warm gloed van liefde ervaar, elke keer as sy Naam genoem word. Mag hierdie liefdesgloed soos strale energie uit jou vloei, en sy Koninkrykslig vir die mense om jou, helder laat skyn.

More:
2009 SA Blog Awards Runner Up

Ontvang Epos

Teken in met jou epos adres om artikels te ontvang:


Translate

Afrikaans Chinese (Simplified) Danish Dutch English German Icelandic Norwegian Spanish Swedish

Gewild

Nuus